3

DawiedieKabouter

47 – Kempton Park, Gauteng, South Africa

Happy days are here again!

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with him, and hundreds more.

Join now

Online: 2 weeks ago

Modified: 2 weeks ago

Mobile Number Verified

In His Own Words

About Him

Mense met 'n positiewe uitkyk op die lewe inspireer my. Sit 'n mooi glimlag daarby en jy het die wenresep om enigiets in hierdie lewe aan te pak. Ek hou van 'n lekker braai en 'n kuiertjie met 'n goeie bottel wyn en awesome geselskap. Ek loooove musiek en soms as daar goeie tunes in die winkels speel kan ek sommer net my gat begin swaai!! My werk vereis redelik verantwoordelikheid en soms moet ek 'n paar ekstra ure insit, maar ek maak altyd tyd vir almal wat spesiaal is in my lewe. Ek hou daarvan om allerhande lekker plekke te besoek waar mens net bietjie kan ontspan, 'n glasie wyn kan drink, en lekker kos kan eet. Dis vir my lekker om iemand spesiaal te laat voel en ek belowe... ek gee awesome drukkies!!

About His Ideal Match

'n Meisie wat net haarself is en nie voorgee nie. Iemand wat mooi na haarself kyk en baie liefde in haar hart het. 'n persoon wat respek het vir ander. Iemand wat graag tyd sal maak vir my in haar lewe en goeie tye saam met my kan deel. Ek loooove 'n meisie met 'n awesome smile :)) en as jy 'n glasie wyn saam met my klink en ek jou lekker stywe drukkies kan gee gaan my hart sommer warm klop ;). "n meisie wat lekker kan dans en musiek luister. As jy my respekteer soos wat ek vir jou sal doen en mooi na my kyk soos wat ek na jou sal kyk, deel ek my hele hart en siel met jou en ek sal jou spesiaal laat voel elke dag van my lewe ;)

What His Friends Say

DawiedieKabouter hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

About Him

Country of Origin:
South Africa
Location:
Kempton Park, Gauteng, South Africa
Gender:
Male
Age:
47
Star Sign:
Virgo
Height:
187cm (6' 1.6")
Body Type:
Average
Looks:
Attractive
Hair Colour:
Dark Brown
Eye Colour:
Brown
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Other
Relationship Status:
Divorced
Looking for:
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage
Have Children:
No
Want Children:
Maybe
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Bachelors degree
Occupation:
Technical / Science / Engineering
Income:
Comfortable

About His Ideal Match

Country of Origin:
Anywhere in the World
Location:
Anywhere in South Africa
Gender:
Female
Age Range:
35 - 48
Star Sign:
Any
Height:
Any
Body Type:
Slim; Average; Athletic; Curvaceous
Looks:
Any
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Non-negotiable
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Any
Other Languages:
Any
Religion:
Any
Relationship Status:
Any
Have Children:
Any
Want Children:
Any
Daily Diet:
Any
Smoking:
Any
Drinking:
Any
Education:
Any
Occupation:
Any
Income:
Any
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

More About Him

More Physical Characteristics
Hair Style:
Short
Eyesight:
I've got 20/20 vision
Facial Hair:
I'm clean-shaven
Body Hair:
Hairy chest only
Disabilities:
I have none
Body Art:
I don't have any
Personality
Intelligence:
Intelligent
Ruled by:
The heart
Fashion Sense:
Casual (I'm usually in my favourite jeans)
Favourite Clothing:
Shorts & a T-shirt
Favourite Colour:
Blue